
Special Offer: 1 January – 28 February 2025 Experience the great outdoors in style and comfort with our unbeatable rental rates!
Kom geniet ‘n heerlike naweek by Omaramba
saam met familie en vriende.
Bespreek ‘n staanplek
vir 6 persone en betaal met ‘n boom*.
Die boom moet inheems wees in die Magalies Berge en ten minste 1.5m hoog.
Die volgende bome beskikbaar by ontvangs teen R500 elk:
Willepruim | Vals Olienhout | Olienhout | Berg Karee
Koraalboom | Blompeer